Burgemeester, mnr Paul Swart

Die Burgemeester, mnr Paul Swart, het vanoggend by die matrieks ingeloer en vir hul ‘n mooi gebed gedoen. HSB het KAM bedank vir hul borgskap van R15 000 ten bate van die pas afgelope Lenteskool. Die matrieks skryf vandag Eng HT en EAT Vraestel 1. Op foto agter vlnr: Jayden Treu, Duan Rousseau, Schalk Vorster, Cheigh Mbaye, Hercules Myburgh Voor vlnr: Innocentia Olivier, Cindy-Lee Snyman, mnr Paul Swart (burgemeester), Daneal October

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *