LOMOND DRIEKAMP

Baie geluk aan al ons leerders wat deelgeneem het.
Janco Fourie (HSB hoofseun 2022) het gister aan die Lomond Driekamp deelgeneem. Janco het 500m geswem, 15km bergfiets gery en ʼn 5km trial run gehardloop. Janco was derde in sy afdeling.
John Dunn (swem en fietsry) en Mischa (trial run) was sesde in hul afdeling in die spankompetisie.
Sebastian van der Walt het ook aan die Lomond Driekamp deelgeneem. Ons is trots op hierdie matriekleerder.
Suzanne Pretorius (swem), Dian Fourie (fietsry) en Stefan Fourie was tweede in hul afdeling in die span kompetisies.

Leave a Reply

Your email address will not be published.