Uncategorised
RUGBY – Eerstespan
HSB se 1ste Rugbyspan het in die Arende-aand toernooi teen Worcester Gimnasium kragte gemeet. Die BD’s het ongelukkig 36 – 0 verloor.
Die spelers het egter hul alles in die tweede helfde gegee en hard terugbaklei! Die telling met halftyd was 29 – 0.
We are looking forward to this season!