Uncategorised
VRL 2022
Baie geluk aan Lakeasha Mc Dillon en Amanda Gouws, beide gr 11, wat tot die
VRL verkies is nadat daar twee vakatures ontstaan het!
Ons glo dat hierdie belangrike taak nie net vir hulle ‘n eer sal wees nie, maar dat dit ook vir
hul ‘n leerskool sal wees. Baie sterkte aan julle albei.