Suid-Boland dogterskrieket oefengroep

Baie geluk aan Fayannette Kruger (O.16) en Junicke Newman (O.15) wat in die Suid-Boland dogterskrieket oefengroep opgeneem is. Die groep speel eerskomende Sondag verdere proewe by Boland Park vir moontlike opname in die Boland Wintergroep. Ons wens hierdie twee BD’s sterkte toe. Junicke Newman (links) en Fayannette Kruger

Leave a Reply

Your email address will not be published.