TOPSKOLE NETBAL- volgende rondte

Baie geluk aan die O.19-netbalspan wat na die volgende rondte Topskole Netbal deurgedring het. Hulle speel op 4 Junie in Kuilsrivier by Hoërskool De Kuilen. Ons is besonder trots op hierdie kranige netbalspelers en hul afrigter en wens hul baie sterkte toe. Agter: Aliesha Odendaal (afrigter), Linke Krause, Somé Louw, Adéle Venter, Elmarie Vermeulen, Elza de Kock Voor: Faith Bogenhagen, Neesha Marais, Lara du Plessis, Anisha Jacobs, Domminique Mars

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *