MATRIEKRAAD EN VRL 2023

Baie geluk aan die volgende groep leerders wat as die Matriekraad en VRL van 2023 verkies is. Dit is voorwaarlik ‘n groot eer! Sterkte met die groot taak wat in 2023 vir julle wag. “Great leaders don’t set out to be a leader. They set out to make a difference.”

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *