14 Oct Uncategorised VISVANG Posted on 14 October 202214 October 2022 by Estelle Genis Hugo Bester, graad 8, neem tans aan die Kleinbaai Interprovinsiale kompetisie vir Bootvis deel. Hy verteenwoordig die WP juniors. Na dag 1 is hulle 6de geplaas met nog twee dae van kompetisie oor. Baie sterkte, Hugo! Ons sien uit na die uitslae. Estelle Genis MATRIEKRAAD EN VRL 2023 MATRIEKAFSKEID 2022