Daily Archives: 14 October 2022

Gelukkige Onderwysersdag!

Hoërskool Bredasdorp is dankbaar om onderwysers te hê wat ‘n hart vir elke leerder het. Onderwysers wat aan elke leerder skaaf om te verseker dat hy/sy ‘n verantwoordelike grootmens word. HSB is opreg dankbaar vir die ekstra myl wat elke onderwyser stap, soms is die moeite nie eers sigbaar nie. Thank you to every teacher […]

KULTUUR: BD AANGEWYS AS BESTE GR 9-LEERDER BY STELLENBOSCH EISTEDDFOD

Baie geluk aan Mieke Saayman, gr 9, wat vandeesweek aangewys is as die Beste Gr 9-deelnemer by vanjaar se Stellenbosch Eisteddfod. Sy wen ook hiermee die Floraland Wisseltrofee vir die Beste Junior Drama-leerder in Hoërskool Bredasdorp. Sy het ook haar kultuurbalkie verwerf vir haar deelname aan die Overberg- en Stellenbosch Spraak- en Drama Eisteddfods waarin […]