Uncategorised
KRIEKET: Hoërskool Bredasdorp o/19A krieket vs Curro Hermanus
Curro kolf eerste en die gesamentlike boulkrag van HSB se boulaanval beperk Curro tot 93-5 in hul 20 boulbeurte.
Bredasdorp kolf tweede en rammel die 93 lopies in die 16de boulbeurt af.
Zandré le Sueur: 25* lopies van 9 balle
Sylvain Arends: 15 van 31 balle
André bothma: 13* van 19 balle
BD eindig op 96-3 en wen met 7 paaltjies!
Baie geluk, manne!