Die afgelope naweek het die Harcourts o/16 T4J-Dubbelstoernooi plaasgevind.
HSB se span het sesde uit tien skole geëindig. Hul beste prestasies was:
Wen HS Parel Vallei 5-4
Wen HS Strand 6-3
Wen HS Stellenbosch 5-4, maar verloor ongelukkig in punte
Verloor teen HS DF Malan (die toernooiwenner) 3-6
Welgedaan aan hierdie tennisspelers!