RUGBY

Baie geluk aan die vier BD o.17-rugbyspelers wat opgeneem is in die Suid-Boland o.18-Elitegroep, asook die vyf rugbyspelers wat in die o.16-Elitegroep ingesluit is. Hulle speel Saterdag teen Noord-Boland by Hoërskool Swartland in Malmesbury. Vasbyt, manne! O.17-span vlnr: Liam Engel, Fortune Goni, Albert Lambrecht en Norté Mintoor O.15-span vlrn: Bjorn Baardman, Llewelyn Gabriëls, Waydon Patel, Conrad Bothma Afwesig Jean Davids

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *