TENNIS

HSB se eerste en tweede tennisspan het gister aan die Arende Afslaantoernooi deelgeneem. 1ste span se uitslag in die A-afdeling: vs Bellville 1 gelykop 4 elk vs Somerset College 1 verloor 0-6 vs Strand 1 verloor 1-5 2de span se uitslag in die B-afdeling: vs Brackenfell 1 verloor 3-5 vs Montagu 1 verloor 1-5 vs Strand 2 verloor 1-5 Ons BD’s het ten alle tye veggees gewys.

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *