JUKSKEI

Markus de Villiers, graad 11, het van 8 – 13 Desember 2023 vir die Kaapse Wynland Elite Seunsspan aan die Suid-Afrikaanse Jukskei-kampioenskappe in Kroonstad deelgeneem. Daar was 10 o/19-spanne. Die Kaapse Wynlandspan het hulle ouderdomsgroep gewen. Markus het ook saam met sy spanmaat die dubbelskampioenskappe gewen. Op die foto verskyn Markus heel regs, saam met sy spanmaat en afrigter.

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *