Daily Archives: 8 February 2024

ATLETIEK

Ten spyte van donderstorms en vroeg opstaan het vanjaar se interskole goed afgeloop. Al het Hermanus met die Ateletiek- Sangbekers weggeloop, het die BD-atlete steeds pragtig presteer en spog die BD’s met vier bekers vir Beste prestasie per ouderdomsgroep asook ‘n Spantrofee wat deur die o.14-seunsspan verower is. BEKERS Do.14 Alicia Mukaratirwa 200m, 28.00s So.14 […]

BOLAND TWEEKAMPKAMPIOENSKAPPE

Dirk Uys, Dirk Neethling en Rémy Wessels (v.l.n.r. op foto) het verlede naweek vir Boland aan die Interprovinsiale Tweekampkampioenskappe, in Oudtshoorn deelgeneem. 529 atlete uit vier provinsies het meegeding. Boland het die 2de plek in die toernooi behaal. Baie geluk aan dié drie atlete met hul uitstekende uitslae (punte). Dirk Uys: 1984 Rémy Wessels: 1990 […]