COLOUR RUN 2024

Die jaarlikse netbalfondsinsameling, die Colour Run, het op 7 Februarie plaasgevind. Dankie aan elkeen wat kom ondersteun het! Dit was vetpret en vol kleur. Baie geluk aan al die ‘lucky-draw’ pryswenners. Ons sien julle weer volgende jaar!

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *