We are pleased to announce that 6 of our BHS athletes made it into the Boland Athletics team for 2024. The Boland Athletic Championships took place from 29 February – 2 March at Dal Josaphat in Paarl. These athletes competed their hearts out when it came to their various events and therefore, reaped the rewards […]
Monthly Archives: March 2024
The photography club, accompanied by Ms Isaacs and Ms Viljoen, went on a hiking excursion up Heuningberg Nature Reserve on Thursday, 29 February. The afternoon was picture perfect. Learners not only captured the most picturesque photos, but were also allowed the opportunity to bond. The focus of the afternoon was to not capture any people, […]
Ons eerstespan neem weer volgende Woensdag, 13 Maart, aan Hoërskool Strand se Aandreeks deel. Hierdie keer speel hulle teen die gasheer. Good luck, boys!
Die potte het behoorlik geprut by die Swellendam Skou. Op 2 Maart het nege aspirant kokke van Hoërskool Bredasdorp en een van Laerskool Bredasdorp hul bak- en kookvernuf uitgeleef, sowel as hulle liefde vir diere. Hulle spog met die volgende plekke: Perde: Ruan Temmers: 1e Jessica Flack: 3e Kulinêre kuns: JUNIORS Chloe Wagener: 3e Lihan […]
Die damestee ten bate van die o/19A Rugbyspan, was inderdaad ‘n gesellige oggend. Kleurvol en klankryk. Die dames het regtig baie moeite gedoen met hul spesiale hoedens. Uiteindelik is mev Nadine Willeman, met haar imposante wit hoed, as die wenner gekroon. Annemari Groenewald het die gehoor vermaak met haar mooi klavierspel. Carmen Jagers (oud-BD) het […]
Wat is lekkerder as om heel aand te dans, te lag, te gesels en boonop nog lekker te eet saam met mede-matrikulante. Nege BD’s het Paul Roos se jaarlikse baldans vir matriekraadslede (Woensdagaand) bygewoon. Hegte vriendskappe met leerders van verskeie skole in die Wes-Kaap, is op die spoggeleentheid gebou. Almal het heerlik saamgekuier.
Ons is verskriklik trots op die BD’s wat gekies is om Boland tydens die Onderwaterhokkie Nasionale kampioenskappe te verteenwoordig. Die Nasionale kampioenskappe vind vanaf 21 tot 23 Maart by Generations in Somerset-Wes plaas. o/16A-seuns: Hugo Pretorius (kaptein) Jan-Carel Lochner o/16A-dogters: Jessica Burger Rémy Wessels o/19A-dames: Suzanne Pretorius o/19-seuns: Philip Fick Kevin Goliath Hugo Bester Juhaine […]
HSB vs Hoërskool Hottentots-Holland (28 Februarie 2024) 1ste span verloor 17 – 32 Drieë Miquyel Johnsen Kyle Willeman Alex Janse van Rensburg Doelskop Kyle Willeman Baie dankie aan me Yolanda Wessels vir die neem en beskikbaar stel van foto’s. Dié pragfoto’s is beskikbaar by die volgende skakel: https://wetransfer.com/…/3e1b78ca05eeeeae8229888…/d64f21
Die BD’s is baie opgewonde om me. Ella Scheepers in ons span te verwelkom. Sy is verantwoordelik vir Skeppende Kuns en Afrikaans. Sy het ook voorheen by De Heide asook Albert Myburgh skoolgehou, so sy is ‘n Bredasdorper deur en deur. Haar stokperdjies is tuinmaak, stap, hekel en verf. Beslis ‘n kreatiewe mens. Baie welkom […]










