Veels geluk aan juffrou Estelle Genis wat vandag verjaar! May God bless you!
Monthly Archives: March 2024
Veels geluk aan meneer Thys Kriel wat vandag verjaar! May God bless you!
MIEKE SAAYMAN VIR BOLAND/KAVALIER o/18B-TENNISSPAN GEKIES Mieke Saayman, gr 11, is gekies vir die Boland/Kavalier o/19B-tennisspan wat op 15/16 Maart, in Mosselbaai, aan ‘n toernooi gaan deelneem. Baie geluk, Mieke.
Die o/19A-seunskrieketspan speel op Dinsdag, 20 Februarie, hul interskolewedstryd tuis teen Montagu. Monatgu wen die loot en stuur ons in om eerste te kolf. Ons teken 58 lopies aan. Montagu wen die wedstryd met 7 paaltjies. Ten spyte van ‘n baie sterk wind en warm weer, het die manne tot die einde vir hul skool […]
Baie geluk aan juffrou Carina du Toit wat vandag verjaar! May God bless you.





