TOTSIENS JUFFROU SAAYMAN

Juffrou Gerlieda Saayman lui na 18 jaar as Engelse onderwyser vir oulaas die skoolklok . Ons groet juffrou Gerlieda met ‘n traan in die oog. Haar omgee-hart los ‘n permanente merk op elke personeellid en leerder se lewe. Mag goedheid en guns haar lewenspad vorentoe versier. Geniet die nuwe lewensfase, Mam Saay! “Retirement is not the end of the road. It is the beginning of the open highway.” —Unknown

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *