Monthly Archives: June 2025

BD Netbaltoernooi 2025

Na ‘n uiters suksesvolle toernooi, is ons trots om die wenners in die onderskeie ouderdomsgroepe aan te kondig. Danksy die Rola-groep se borgskap en al die betrokkenes se harde werk en knap organisering, kon toeskouers netbal van hoogstaande gehalte geniet. Betrokkenheid van ons gemeenskap het weereens bygedra tot ‘n baie suksesvolle dag. Nogmaals dankie, Rola-groep! […]

BD BALLERINAS TRIUMPH AT WP CALMA DANCE COMPETITION

We are extremely proud of all the BD-ballerinas who competed at the Western Cape Calma Dance Competition in Hermanus on 15 March 2025. They are all dancers of the Linda Booyse School of Ballet. Their excellent results are the result of dedication and hard work. Medal Winners:: • Kirsten van Coppenhagen (gr 8): silver + […]

NETBAL: ROLA OORHANDIG 0.19A-NETBALKLERE

Ons is baie dankbaar vir die Rola-groep se betrokkenheid by ons skool se netbal. Mnr Thinus Engelbrecht en Stefan Geldenhuys van die Rola-groep het op 19 Maart tydens ‘n klere-oorhandigingseremonie die 0.19A-netbalklere aan die span oorhandig. Die 0.19A- Rolagroep netbalspan het Woensdag tydens hul “capping” seremonie hulle pragtige nuwe netbalklere in ontvangs geneem. Danksy die […]