Author Archives: Estelle Genis

BD-SKAAK

BD-Die BD-skaakspelers het op Saterdag, 27 April aan die Curro Hermanus Freedom Day Rapid-skaakkompetisie deelgeneem. Vyf rondtes is gespeel waarvan Jacques Harmse 5 uit 5 gewen het. Gabriël Jonathan (o/15 BD-skaakspeler), opkomende speler, het aan die o/19-kompetisie deelgeneem waar hy baie goed gevaar en 4 uit 5 rondtes gewen het. Gabriël is ook as die […]

TOTSIENS JUFFROU SAAYMAN

Juffrou Gerlieda Saayman lui na 18 jaar as Engelse onderwyser vir oulaas die skoolklok . Ons groet juffrou Gerlieda met ‘n traan in die oog. Haar omgee-hart los ‘n permanente merk op elke personeellid en leerder se lewe. Mag goedheid en guns haar lewenspad vorentoe versier. Geniet die nuwe lewensfase, Mam Saay! “Retirement is not […]

NETBAL

Baie geluk aan die volgende netbalspelers wat na die finale Wes-Kaap proewe deur is: Somé Louw (o/18) Junicke Newman (o/17) Melo Dlamini (o/15) Avela Ncolo (o/15) Nontle Xamlayo (o/15) Zani Neethling (o/15) Alicia Mukaratriwa (o/14) Hulle neem op 11 Mei weer in Moorreesburg deel. Die finale Wes-Kaap netbalspanne word dan aangekondig. Baie sterkte aan elke […]