The South Boland rugby trials took place on Monday, 15 April at Hermanus High School. Baie geluk aan die volgende rugby seuns wat in die Suid-Boland spanne opgeneem is: o/18: 1. Ismail Jongi 3. Liam Engel 4. Albert Lambrecht 15. Kyle Willeman o/18B: 4. Grant Afrika 6. Fortune Goni 7. Norte Mintoor o/16A: 7. Conrad […]
Author Archives: Estelle Genis
Three of the BHS girls took part in the Boland rugby girls trials on 16 April 2024. We are proud of these girls for showing up and doing their best. We are still awaiting their results. Photo: Jodi Olivier (left), Jaydri-Anne Arendse, Annie Chigodora
Maak ‘n nota in u dagboek! Kaartjies kan oor ‘n week by ontvangs gekoop word. You do not want to miss out on this glamorous evening.
Baie dankie aan Superspar Bredasdorp vir die ondersteuning met die afgelope naweek se tuissportdag! Ons waardeer u opreg.
Veels geluk aan mevrou Soretha Kotzé wat vandag verjaar! May God bless you.
Ons spanne draf die naweek in Ceres teen Charlie Hofmeyr uit. Sterkte met die voorbereiding, BD’s!
We are extremely thankful to Rola Toyota Bredasdorp for sponsoring the Sports Day against Robertson High School.
Baie geluk aan meneer Piet Smit wat gister sy 13de Two Oceans Half Maraton voltooi het. Ons is trots op u deursettingsvermoë en vasberadenheid. Baie geluk!
Baie geluk aan juffrou Christine Viljoen wat oor die naweek verloof geraak het! Die BD-familie deel saam in Juffrou se vreugde. Mag God julle met liefde en vreugde seën.
Veels geluk aan meneer Werner Ströh wat vandag verjaar! Mag God bless you.










