Come and support our BD’s at home at our first winter sports day for the year. We cannot wait to see you there! Hoërskool Robertson
Author Archives: Estelle Genis
NG Kerksaal
The 1st Team Hockey Boys alongside Coach Lou hosted a 2 day Hockey skills camp on Tuesday 26th of March and Thursday 28th of March during the holiday. All the junior boys and girls that attended had an awesome time while learning valuable lessons on the astro! Thanks for giving back to our extended hockey […]
“Vyftig randjies in jou maksi spaar!” Op 19 Maart het ons ‘n heerlike aand van musiek, dans en lag by die Gholfklub gehad. ‘n Noot vir Noot aand deur Musiekpret aangebied. Dankie vir almal se ondersteuning. Baie dankie aan Bredasdorp Gholfklub vir die gebruik van hul fasiliteite. Wees op die uitkyk vir 2025 – ons […]
Meneer Werner Ströh beskryf homself as iemand met ‘n passie vir die onderwys en die ontwikkeling van leerders om hulle volle potensiaal te bereik. Hy het meeste van sy onderwys-ervaring in Gauteng opgehou waar hy vir meer as 10 jaar skoolgegee het voordat hy besluit het om Wes-Kaap toe te trek. Hy het sy onderwysgraad […]
Kwartaal twee begin môre! Good luck, BDs!
HAPPY BIRTHDAY Veels geluk aan juffrou Anneri Slabbert wat vandag verjaar. May God bless you!
Veels geluk aan mevrou Marelise Nelson wat vandag verjaar. May God bless you!
Paarl Gimnasuim netbalfees- dag 3 14A ● Gelyk HS Montana (Pretoria) 18 – 18 ● Verloor HS Durbanville 7 – 17 15A ● Verloor Gim B 14 – 22 ● Verloor Gim A 10 – 34 19A ● Verloor Zwartkop 13 – 23 ● Verloor Redhill 19 – 32 ● Wen HS Upington 28 – […]









