Die eerste toetsreeks vir 2024 is om die draai. We believe in you, BDs!
Author Archives: Estelle Genis
Veels geluk aan juffrou Estelle Genis wat vandag verjaar! May God bless you!
Veels geluk aan meneer Thys Kriel wat vandag verjaar! May God bless you!
MIEKE SAAYMAN VIR BOLAND/KAVALIER o/18B-TENNISSPAN GEKIES Mieke Saayman, gr 11, is gekies vir die Boland/Kavalier o/19B-tennisspan wat op 15/16 Maart, in Mosselbaai, aan ‘n toernooi gaan deelneem. Baie geluk, Mieke.
Die o/19A-seunskrieketspan speel op Dinsdag, 20 Februarie, hul interskolewedstryd tuis teen Montagu. Monatgu wen die loot en stuur ons in om eerste te kolf. Ons teken 58 lopies aan. Montagu wen die wedstryd met 7 paaltjies. Ten spyte van ‘n baie sterk wind en warm weer, het die manne tot die einde vir hul skool […]
Baie geluk aan juffrou Carina du Toit wat vandag verjaar! May God bless you.
OPEDAG 2024
Die tweede gholfspan wen hul interskole-wedstryd teen Montagu met 45 punte teenoor 44 punte. Beste tellings was Matthew Brooks en Damian Hansen albei met 17 punte. Die eerste span verloor ongelukkig met 60 punte teen 47 punte. Kyle Willeman teken 11 punte aan. Die hoogste punte van dag was Edmund O’Ehley. Hy word as die […]
Nog ‘n suksesvolle T4J-Dubbelstoernooi het die naweek plaasgevind. Baie dankie aan Overberg Wealth and Risk Management wat as borg opgetree het. Die BD’s se T4J-Dubbelstoernooi uitslae: 🎾Wen Augsburg 9-0 🎾Wen Brackenfell 9-0 🎾Verloor teen Bellville 3-6 🎾Verloor teen Swartland 4-5 🎾Wen Punt 8-1 📌Eindig 3de in Chris Botha-afdeling! Baie geluk. Overberg Wealth and Risk










