Alhoewel die reën ons gister op Riversdal bietjie onkant gevang het, het ons BD’s hul aanpasbaarheid en veggees gewys! Die rugby- en hokkiespanne kon met hul wedstryde voortgaan. Die netbal het by Oakdale onderdak gaan speel. Slegs die A-netbalspanne aook die 0/19B-span kon speel om tyd op te maak. We would like to thank everyone […]
Category Archives: Uncategorised
Ons 0/16A- en 0/19A-dogtershokkiespanne het albei gister teen HS Knysna geseëvier. Die 0/16A wen 1-0. Die doel is deur Melo Dlamini aangeteken. Die 0/19A wen 4-0. Die doele is deur Minke du Toit, Leani van Lill en Aimee Swart aangeteken. Die laaste doel was ‘n “own goal”.
Baie seën! Baie seën!
Baie dankie!
Baie dankie Laerskool Bredasdorp Primary dat julle ons matrieks, graad 7’s van 2017, soos eregaste behandel het!
Ons eerste span het 21-14 teen hul Engelse opponente van Bristol gewen! Na afloop van die wedstryd het die twee spanne en hul afrigters vinnig in die klubhuis saamgekuier voor die besoekers na Hermanus vertrek het. Die wedstryd is in goeie gees gespeel en daar is tot kledingstukke uitgeruil om hierdie geleentheid te onthou.
Please come and collect your matric certificates. / Kom haal asb. u matrieksertifikate af.
Baie seën!










