Baie geluk aan HSB se dogters wat die Overbergbeen van die BNP Paribas RCS Rising Stars Tennistoernooi, gewen het. V.l.n.r. Mieke Saayman, Anja Geyer, Minke du Toit en Anelmari van Niekerk. HSB se seuns het tweede gekom.
Category Archives: Uncategorised
Die gr 12’s het vandag ‘n nuwe tradisie begin toe hul hul matriektruie in ontvangs geneem het.
Lohann Fourie en Juan Ferreira (op foto) het vir 0.15 Overberg teen Drakenstein tennis gespeel. By 0.19 het Anelmari van Niekerk, Elmarie Vermeulen en AJ Basson ook vir Overberg verteenwoordig.
Anja Geyer, Minke du Toit, Mieke Saayman en Minke Terblanche het vandag vir 0.15 Overberg teen Drakenstein tennis gespeel.
Bredasdorp leerders het die naweek deelgeneem aan ‘n strawwe en leersame Onderwaterhokkie “Bootcamp” by Rûens Kollege aangebied deur Jack van Blerk.
George de Kock het 27 – 30 Maart deelgeneem aan die SSA LEVEL 2 CHAMPS 2021 in Bellville en ‘n hele paar medaljes huis toe gebring.
Die gr 12-Verbruikerstudieleerders het vandag die personeel bederf en in die proses bewys dat hul beslis ‘n slag in die kombuis het. Baie dankie Gr 12-Verbruikerstudies en juf (en regterhand), Madri van Heerden.
Letter received from WCED: Please be informed that the admission period has been extended until 1 april 2021. We have received numerous request from the public as well as schools and district officials to accommodate an extension to allow parents to complete the last few applications. At this stage we have processed 344 305 applications […]
Die naweek het die eerste rondte van die Overberg tennisproewe plaasgevind. HSB se spelers se uitslae vir die eerste rondte: 0.19 – Phillip Fourie (2de); Anelmari van Niekerk (1ste). 0.16 – Anja Geyer (2de); Minke du Toit (4de); AJ Basson (3de); Lohann Fourie (6de). 0.14 – Mieke Saayman (2de), Minke Terblanche (6de). Baie sterkte vir […]
Die eerste tennisspan het interskole op 26 Maart teen Montagu gewen. Die seuns het gelykop gespeel en die dogters het 4-2 gewen.









