HSB se tennisspelers het Vr. en Sa. deelgeneem aan die Gerrie Berner Dubbelstoernooi op Moorreesburg. Die kinders was baie opgewonde om vir ñ slag weer te kon toer. Ons beste uitslae was: Teen HS Durbanville wen: Anelmari v Niekerk & Lohann Fourie op eerste paar Teen Somerset College wen: Elmarie Vermeulen & Minke Terblanche Mieke […]
Category Archives: Uncategorised
Die BD-onderwaterhokkiespelers het vanaf 20 tot 22 Augustus die Boot Camp 2 by Rûens bygewoon en dit baie geniet. Die BD-spelers is: Janco Fourie Elza de Kock Liam Engel Anna Pretorius Suzanne Pretorius Somé Louw Nicol Smit Alexander Janse van RensburgvAd
Baie geluk aan elkeen!
Elza de Kock verwerf Wes-Kaap half erekleure vir die Top 8 posisie wat sy by die SA Vlak 3 Kampioenskappe in Oudtshoorn behaal het gedurende die 2020-2021 swemseisoen.
Baie dankie aan mnre Fasie Fourie wat 1 skaap geborg het en Overberg Speciality Foods (mnr Dian Giliomee) wat 3 skape geborg het. Ons dank ook aan diegene wat skaapskenkings anoniem gemaak het. U betrokkenheid het van hierdie projek ‘n reuse sukses gemaak. Ons glo die wenners sal hul pryse geniet!
Hoërskool Bredasdorp is opreg dankbaar vir die borge aan ons seuns- en dogtershokkiespanne. Baie dankie vir die hokkieklere en-sakke! (sien foto’s). Die borge is: Rola Toyota (Andries de Villiers) Du Plessis Boerdery/Botswana (Pieter du Plessis) Tip of Africa Construction (Jaco Louw) LBF Prokureurs (Stefan Fourie) Jebo Connect (Willem Steenkamp) Chas Everitt (Strepies van Wyk en […]
Ons projek was ñ reuse sukses en het ñ totale bedrag van R124 520.00 ingesamel. Dankie vir almal se bydrae tot die projek. Kyk die video om te sien wie was ons pryswenners!!! Baie geluk aan elkeen!!









