Category Archives: Uncategorised

Nasionale Dramaweb SA kompetisie

Die BD-susters Zoë Louw (gr 11) en Somé Louw (gr 9), asook Anna Pretorius (gr 10) en Suzanne Pretorius (gr 😎 het gedurende die wintervakansie hul dramatalent uitgeleef deur deel te neem aan die Nasionale Dramaweb SA kompetisie, wat aanlyn plaasgevind het. Zoë en Anna het in beide die Afrikaans en Engelse afdelings deurgedring tot […]

BD’s SE DANSGROEP

Die BD’s se dansgroepe het uitstekende uitslae behaal by die onlangse Wes-Kaap Danseisteddfod. Baie dankie aan hul bekwame instrukteur, mnr Marlon Olivier. Hierdie uitmuntende prestasies maak HSB baie trots. Die groepuitslae is as volg: WES-KAAP DANSEISTEDDFOD: NOVICE Groups : HIP-HOP- Goud 90% CONTEMPORARY- Goud 90% INTERMEDIATE groups: HIP-HOP- Goud 87% CONTEMPORARY- Cum 95% ADVANCED groups: […]

Veelsydige leerder – Helena Kriel

Ons is met reg trots op Helena Kriel in gr 9. Sy is ‘n veelsydige leerder wat, ten spyte van die beperkings wat die Covid-pandemie meebring, op kultuurgebied haar heel beste gee. Sy het deurgedring na die finale rondte van die landswye Wêreldkennisolimpiade wat later vandeesmaand plaasvind. Helena neem vanaf 8 tot 10 Oktober aan […]

E-sports Bredasdorp Brigands

Die E-sports Bredasdorp Brigands, onder leiding van mnr Tiaan , neem tans aan die Telkom HSEL Rocket League Championship deel. Hulle het reeds 12 wenseges op hul kerfstok en het nog net een wedstryd verloor. Hierdie span maak die BD’s sommer baie trots. VLNR: Wihan Jordaan, Garreth Pietersen, mnr Tiaan Diedericks, Janru Retief en Simeon […]