The first round of the Overberg tennis trials took place on 28 April. These trials were held at both, Hermanus HS and Overberg HS. The following learners participated: Luan Prins Jan-Carel Lochner Stephan Lochner Daniël Fourie Mieke Saayman Nina Terblanche Melissa Saayman Lisa Bredell We are still awaiting their results.
Category Archives: Uncategorised
Congratulations are in order for the following learners who made it into the respective Boland hockey teams: u.14 Boland IPT seuns Caleb Witbooi u.14 Boland Regional B girls Farrah Witbooi u.14 Boland Overberg Foxes seuns Darren Temmers Markus van der Walt Dirk Uys Jan-Joubert Willemse Non traveling reserves u.18 seuns Ayakha Stofile Cohen Dyers u.16 […]
The BD cyclists were given a warm welcome as they raced across the finish line of their tour. We are proud of you!
Our BDs wishing the cyclists luck on the 2024 BD Cycling Tour!
BD-Die BD-skaakspelers het op Saterdag, 27 April aan die Curro Hermanus Freedom Day Rapid-skaakkompetisie deelgeneem. Vyf rondtes is gespeel waarvan Jacques Harmse 5 uit 5 gewen het. Gabriël Jonathan (o/15 BD-skaakspeler), opkomende speler, het aan die o/19-kompetisie deelgeneem waar hy baie goed gevaar en 4 uit 5 rondtes gewen het. Gabriël is ook as die […]
73 opgewonde gr 11-BD’s het Sondag douvoordag in die pad geval om op Oupoot se spore te loop. Die Kringe-in-‘n-Bostoer is ‘n jaarlikse tradisie waarna elke BD wat Afrikaans Huistaal neem, al van gr 8 af uitsien. Vanjaar was beslis geen uitsondering nie. Om die natuur van die tuinroete te beleef, bly ‘n voorreg. World […]
Juffrou Gerlieda Saayman lui na 18 jaar as Engelse onderwyser vir oulaas die skoolklok . Ons groet juffrou Gerlieda met ‘n traan in die oog. Haar omgee-hart los ‘n permanente merk op elke personeellid en leerder se lewe. Mag goedheid en guns haar lewenspad vorentoe versier. Geniet die nuwe lewensfase, Mam Saay! “Retirement is not […]
Baie geluk aan die volgende netbalspelers wat na die finale Wes-Kaap proewe deur is: Somé Louw (o/18) Junicke Newman (o/17) Melo Dlamini (o/15) Avela Ncolo (o/15) Nontle Xamlayo (o/15) Zani Neethling (o/15) Alicia Mukaratriwa (o/14) Hulle neem op 11 Mei weer in Moorreesburg deel. Die finale Wes-Kaap netbalspanne word dan aangekondig. Baie sterkte aan elke […]
Ons BD’s vertrek Saterdagoggend na Moorreesburg. Baie sterkte aan elke leerder wat deelneem. Go and make us proud!
Veels geluk aan meneer Andries Swart wat vandag verjaar. May God bless you!








