Category Archives: Uncategorised

WKOD-BESOEK

Amptenare van die Nasionale Onderwysdepartement (DBE), Wes-Kaap Onderwysdepartement (WKOD) en die Overberg Onderwysdistrik (OED) het ons skool op Woensdag, 22 Mei, besoek. Hulle is baie beïndruk met die BD’s se uitstekende Robotika-prestasies. Op foto agter vlnr: Mnre W Hendricks (OED), J Freese (WKOD), D Jones (DBE), G M Retief (skoolhoof), Me J Bridgeman, Mnr Donald […]

HSB DANKBAAR VIR SONPANELE

Ons is baie opgewonde en dankbaar oor die nuwe sonkragstelsel by die skool wat reeds vir twee weke funksioneel is. Baie dankie aan die beheerliggaamlede, dr Isaac Pretorius, mnre Antonie du Toit, Jaco Louw en mnr Müller Retief (skoolhoof) wat die afgelope twee jaar by die navorsing, voorbereidingswerk, administrasie en installering van die sonpanele betrokke […]