“Dripping in diamonds” was beslis ‘n gepaste tema vir Mnr en Mej HSB 2024! Die BD’s het behoorlik geskitter. ‘n Stylvolle aand waar daar gesellig saamgekuier is rondom keurige gedekte tafels. Die 17 deelnemers op die loopplank elkeen unieke individue geseën met besondere talente. Die beoordelaars moes behoorlik kopkrap om uiteindelik die onderskeie wenners uit […]
Category Archives: Uncategorised
Results
Ons sien almal vanaand stiptelik om 18:00 by NG Kerksaal! Deure maak 17:30 oop.
Sterkte aan ons hokkiespanne wat weg die naweek teen HS Montana speel. We support you all the way!
Ondersteun ons spanne Saterdag in ons tuissportdag teen HS Bonnievale. Ons hokkie speel weg teen HS Montana.
The u/11 hockey girls won the SWPS Prestige Hockey tournament. Their coaches are Marcel Mataga, grade 12, and Brent Sinani, grade 10. We are very proud of the little BD’s and their coaches!
Our best wishes accompany you, Janno. Well done!
Dertien BD’s, drie volwassenes en een rugsteunvoertuig het vanaf 28 April tot 1 Mei (4 dae) ‘n afstand van 240 km met hul fietse afgelê. Die langste rit was 80 km. Hoewel hul spiere hard moes werk, het elke fietsryer die ervaring terdeë geniet en huiswaarts gekeer met baie herinneringe in die sak. Dit was […]
The winners of the first round of the internal general knowledge competition of BHS are as follows: Gr 12 Somé Louw Lauden Janse van Rensburg Gr 11 Gareth Eyles Willem Strauss Gr 10 John William Shepherd Gr 9 Mikayla de Jager Gr 8 Amy van Straaten Round 2 will commence in the 3rd term from […]
The cross country learners took part at Buffeljagsriver in Swellendam. They received the following positions: D14 Isabel Scriven 8ste B16 Aden Payne 1ste S18 Juan Ferreira 5de. Well done, BDs!










