Save the date!
Category Archives: Uncategorised
Dit is lekker om ‘n BD te wees! Ons het Hartklop, en die kwartaal, op ‘n aktiewe noot afgesluit. Die seuns het aan ‘n kompeterende sokkertoernooi deelgeneem met die prentjiemooi sonopkoms in die agtergrond. Die dogters het gewys dat hulle kán dans en nog hope energie aan die einde van die kwartaal het. Ons BD’s […]
Verskeie Hip Hop-dansers, almal lede van die Just Dance skool van mnr Marlon Olivier, het op 7 Junie aan die Kaapstad Eisteddfod deelgeneem. Die dansers het puik presteer en is na die Prestige Konsert, op 14 Junie, genooi. Ons is trots op ons BD’s wat ons naam hoog hou en wens hulle sterkte toe met […]
The robotic team will be going to Port Elizabeth, to present their project, the FREDOM FLIGHT — HIV Drone Delivery System at the Radisson Blu Hotel from 24 June to 27 June. The team members are Kaylee Nel, Jessica Burger, Daniel Fourie, and Stephan Lochner. With the help of Mr Cook and Miss Prins, we […]
Ons is dankbaar vir ‘n besige kwartaal wat amper verby is en dat God ons deur die tweede kwartaal geseën het. Ons is dankbaar vir mense wat uit hul pad gaan om ons hande op te hou, veral in die week wat verby is, om te verseker dat ons eksamens vlot verloop het.
Baie geluk aan juffrou Elza Olivier wat vandag verjaar. May God bless you!
Dankie aan almal wat die ”Back to the 80’s” fondsinsamelingsdans bygewoon het wat deur Hoërskool Bredasdorp se OOV gereël is! Dit was ʼn opwindende aand 💃🏻🕺🏼 van lag, dans, 80’s musiek en ontspanning🎉. ʼn Groot dank aan ons borge: @Mojo’s Bistro, Bar & Events @Agulhas Ocean House @Build It Bredasdorp @Adoons Spens @BP Kwik ʼn […]
Voor die wintervakansie kan begin, is ons BD’s steeds met ‘n paar buitemuurse aktiwiteite besig.
On Friday, 24 May our 1st Team Hockey Boys had their first taste ever against the u/19F hockey team of Paul Roos Gimnasium! We won 8-0 and with this opportunity and result, it created new fixtures for us in the future to play against their higher ranked teams! Furthermore, this showcased what we can do, […]
Baie geluk aan die volgende BD-netbalspelers wat vir die Overbergspan gekies is om vanaf 3-6 Julie, in Riversdal, aan die Wes-Kaap Interdistrikte netbaltoernooi deel te neem: o.14: Melissa Saayman, Lindze Diedericks o.15: Zani Neethling, Nanicke Odendaal, Melo Dlamini, Nina Terblanche, Avela Ncolo o.16: Kiara Stevens, Mia Swart o.17: Mieke Saayman o.18: Anja Geyer Ons is […]










