Veels geluk aan juffrou Nuwie van der Walt wat vandag verjaar. May God bless you!
Category Archives: Uncategorised
On Wednesday, 17 July BHS played against Emil Weder. The results can be seen in the pictures below. Well done to all the BDs that partook in these matches.
Baie dankie Laerskool Bredasdorp Primary dat julle ons matrieks so bederf het. The trip down memory lane was so special.
Ons eerste tuiswedstryd vir die kwartaal. Kom ondersteun ons BD’s! LET WEL: die netbal vind by Laerskool Bredasdorp se bane plaas.
Uitslae
Die blootstelling om voor ‘n gehoor op te tree en jou standpunt te stel, is van onskatbare waarde. ‘n Vaardigheid wat jy altyd in die toekoms gaan benodig, ongeag jou beroep. Juis daarom is ons baie trots op Sanmari Rossouw (1e), Willem Strauss(4e) en William Swartbooi (3e) wat goed gevaar het by die eerste rondte […]
Die voorsitter van die BD’s se ATKV-Byekorftak, Suzanne Pretorius (gr 11), is tans in Buffelspoort (Pretoria) vir die Algemene Jaarvergadering van hierdie landswye kultuurorganisasie. Ongeveer 380 persone woon dit by. Hulle het die voorreg om werkswinkels en leierskapsessies by te woon om strategiese beplanning vir die ATKV te doen en sake van belang vir die […]
Caleb Witbooi het die Boland o.14 A-span vanaf 14-19 Junie by die Interprovinsiale Toernooi in Johannesburg verteenwoordig. Tydens hulle wedstryd teen Oos-Gauteng, is hy as die speler van die wedstryd aangewys. Darren Temmers, Dirk Uys en Markus van der Walt het die Overberg Foxes vanaf 14-16 Junie by die Boland-streekstoernooi in die Paarl by Hoërskool […]
Ons is baie trots op Helena Kriel in gr12, wat gekies is om deel te wees van die Stellenbosch Internasionale Kamermusiekfees, wat talentvolle jong SA musikante die geleentheid bied om te studeer, op te tree en geïnspireer word deur kamermusiek op ‘n internasionaal en erkende professionele standaard. Ongeveer 240 nasionale en internasionale deelnemers tussen 12 […]
The u/15 & u/16 Spar rugby tournament took place from 3 to 5 July. Robertson High School emerged victorious and won both sections – u/15 and u/16. Bredasdorp High School boasts with having the best u/15 back player of the tournament, Whalied Fortune, as well as the best u/16 forward player of the tournament, Conrad […]









