Temadrag: Trek aan soos die eerste letter van jou naam
Category Archives: Uncategorised
Baie dankie aan Sonja van Zyl Photography vir die pragtige foto’s vfOan ons spogaand. Antoinette Weddings & Events
Veels geluk aan juffrou Larissa Lombard wat vandag verjaar. May God bless you!
Baie geluk aan juffrou Christine Viljoen, nou juffrou Kloppers, wat getrou het! Juffrou Kloppers het Vrydag die knoop met meneer Ig Kloppers deurgehak met ‘n sprokiesmooi troue net buite Caledon. Ons wens hulle ‘n geseënde huwelik en leeftyd saam. Mag God hulle gesin seën.
Baie geluk aan juffrou Aliesha Odendaal wat verjaar. May God Bless you!
Ons is ongelooflik trots op hierdie twee netbalsterre! Alicia Mukaratirwa (regs) en Nontle Xamlayo het die Wes-Kaap by die All Ages netbaltoernooi in Boksburg verteenwoordig. Dit was ‘n paar dae van goeie en uitdagende netbal. Albei spanne het slegs een wedstryd gedurende die week verloor en dit was in hul semi-finale wedstryde. Albei hierdie dogters […]
Congratulations!
Op 12 Junie is sommige van ons graad 11- en graad 12-leerders op uitnodiging na Overberg Distriksmunisipaliteit (ODM) genooi. Hulle is blootgestel aan funksies van ‘n munisipaliteit en kon ook insette lewer. Dankie aan ODM vir die inisiatief. Hierdeur kon sommige van ons leerders dalk nuwe loopbaankeuses maak en met nuwe oë na ‘n funksionele […]
The u/15 & u/16 Superspar Bredasdorp Rugby Tournament will take place from 3-5 July. Be sure to come out and show your support. A special thanks is given to Bredasdorp Superspar for sponsoring the day.
Geniet die welverdiende vakansie, BD’s! Reis asseblief veilig en geniet spesiale tye saam met geliefdes. Rus uit, kwartaal drie gaan besig wees.










