Uitreik 2024
Category Archives: Uncategorised
Ons is trots op ons oudleerders wat deel uitmaak van hierdie groep. George de Kock (hoofseun 2021) en Anna Pretorius (VRL 2023) kom besoek HSB op 16 Julie saam met hierdie groep jongmense.
The Interdistrict netball tournament took place in Riversdale from 3-6 July. Ons BD-meisies was staatmakers in hul onderskeie spanne. Ons is baie trots op julle. o/14 eindig 5de o/15 eindig 5de o/16 eindig 5de o/17 eindig 5de o/16 eindig 6de We have the privilege to announce that 4 of our BHS girls were chosen as […]
Adjunkhoof / Vice Principal
Met nog een week van die vakansie oor, moet die BD’s amper vir die besige derde kwartaal gereed maak.
Happy birthday to Mr. Donald Cook who has a birthday today. May God bless you!
Somé Louw en Madelein Engel het die Wes-Kaap by die Telkom Netball Challenge by Hoërskool Waterkloof vanaf 24-28 Junie verteenwoordig. Hulle het vir die o/18 Willows gespeel. Juffrou Odendaal was ook die afrigter van hierdie span. Hulle het ‘n harde netbalweek agter die rug en het 3 tot 4 wedstryde per dag gespeel. Somé het […]
Ons is ongelooflik trots op nóg ‘n netbalster! Junicke Newman het die Wes-Kaap by die Telkom Netball Challenge by Hoërskool Waterkloof vanaf 24-28 Junie verteenwoordig. Junicke het vir die o/17 Cedars gespeel. Hulle het ‘n ongelooflike netbalweek beleef en in die o/17-finaal teen die Dolphins van Kwa-Zulu Natal te staan gekom. Die Cedars wen die […]
Die wenners
Formele drag








