𝙎𝙝𝙤𝙬 𝙮𝙤𝙪𝙧 𝙜𝙧𝙖𝙩𝙞𝙩𝙪𝙙𝙚 𝙩𝙤𝙬𝙖𝙧𝙙𝙨 𝘽𝙧𝙚𝙙𝙖𝙨𝙙𝙤𝙧𝙥 𝙃𝙞𝙜𝙝 𝙎𝙘𝙝𝙤𝙤𝙡💖 On 10 Oct. Mr Terblanche will be riding the Argus / Cape Town Cycle Tour – 109km) with two of Bredasdorp High School’s learners on their maiden Argus, for the benefit of the school’s astro project. We call on all Bredasdorp High alumni, current and ex-parents to please […]
Monthly Archives: September 2021
Baie dankie aan almal wat die afgelope twee dae deel was van die blikskud ten bate van die “5-a-side astro”. Spesiale dank aan Laerskool Bredasdorp se leerders wat ook ingespring het. R36 000 is ingesamel! Saam is ons beslis sterker!
Hoërskool Bredasdorp het vandag aan die provinsiale rondte van die BNP Paribas RCS Rising Star Tennistoernooi, in die Strand, deelgeneem. Die dogters het die kans gekry om teen Rhenish High, Curro Durbanville en HS Outeniqua te speel. Die seuns het teen Paul Roos Gim, HS Bellville en HS Outeniqua gespeel. Op die foto is v.l.n.r. […]
HSB is baie trots op hierdie leerders wat na afloop van drie rondtes tennisproewe, opgeneem is in die Overbergspan. Agter v.l.n.r.: Lohann Fourie, Luan Prins, AJ Basson en Minke du Toit Voor v.l.n.r.: Mieke Saayman (nr.1 by 0.15), Anelmari van Niekerk (nr.1 by 0.18), Minke Terblanche en Anja Geyer. Phillip Fourie is afwesig op die […]
Vandag het heelwat BD’s op Hermanus deelgeneem aan die derde rondte van die Overberg tennisproewe. Op die foto is v.l.n.r. Lohann Fourie, Mieke Saayman en Phillip Fourie
Die BD-dansers het vanjaar aan drie virtuele eisteddfods (Wes-Kaap, Montagu en Kaapstad) deelgeneem en hul slag op die dansvloer gewys met al die medaljes en trofeë wat hul ingepalm het. Baie dankie aan hul instrukteur, mnr Marlon Olivier. Ons waardeer die lang en laat ure ten bate van BD-dans.
BDs TOPS IN OVERBERG DISTRICT ESSAY COMPETITION The Overberg District has launched an essay competition and received 78 entries from schools in the district. Five essays were sent for the Senior Competition and eight essays for the Junior Competition. In both sections the BDs received the Top 3 places. The winners in the JUNIOR SECTION […]
BD’S VAAR UITSTEKEND BY ESKOM WETENSKAP EXPO ‘n Paar BD’s het in Augustus aan die provinsiale Eskom Wetenskap EXPO deelgeneem. Ons is baie trots op die puik prestasies wat hulle behaal het. Die medaljewenners is: BRONS Benjamin Seimons gr 9 Hilke Swanepoel gr 9 Minke Terblanche gr 9 SILWER Lohann Fourie en Minke du Toit […]
HSB se tennisspelers het Vr. en Sa. deelgeneem aan die Gerrie Berner Dubbelstoernooi op Moorreesburg. Die kinders was baie opgewonde om vir ñ slag weer te kon toer. Ons beste uitslae was: Teen HS Durbanville wen: Anelmari v Niekerk & Lohann Fourie op eerste paar Teen Somerset College wen: Elmarie Vermeulen & Minke Terblanche Mieke […]
- 1
- 2