Daily Archives: 13 February 2023

KRIEKET: HSB se o/15 krieketspan

Wen teen Curro Hermanus gister met 9 paaltjies! Curro Hermanus kolf eerste en teken 75 lopies aan. Llewellyn Gabriels neem 3 paaltjies en staan 18 lopies af. Matthew Code neem 2 paaltjies en staan 11 lopies af. Die BD’s steek die telling in die 11de boulbeurt verby. Llewellyn Gabriels behaal 29 lopies (nie uit nie) […]

KRIEKET: BD’s dogterskrieket kook!

HSB se o/19 dogterskrieketspan het gister tuis teen Groenberg Sekondêr gespeel en met 17 lopies gewen! Groenberg wen die loot en besluit om eerste veldwerk te doen. BD’s teken 108/6 in 20 beurte aan. Beste kolwers: Junicke Newman 27* en Cailin Coad 5. Tydens die BD’s se boulbeurt, kon Groenberg slegs daarin slaag om 91/9 […]

Atletiek Interskole Resultate 2023:

Ons BD-atlete het ook baie goue medaljes verower! Agter vlnr: Daymon Klink, Tristan Tayob, Leighton Ahrends, Zayd Tayob 2de ry vlnr: Johané Beukes, Fortune Goni, Jean Davids, Llewelyn Gabriels, Dwayne Heunis 1ste ry vlnr: Helena Kriel, Aden Payne, Ethan Roman, Junicke Newman, Naïde April Voor vlnr: Madelein Engel, Caitlin Olivier, Jay-Lee Abrahams Johané Beukes, V.19, […]