KUNS

Prente van die Overberg, is ‘n kompetisie wat die WKOD jaarliks loods. Dit is vir leerders van gr. 1 tot gr. 9. 10 HSB-leerders se prente en beeldjies is ingeskryf. Nina Terblanche (links) en Jessica Burger, beide graad 8, se inskrywings het gewen. Hulle is saam met hul ouers uitgenooi om die galageleentheid by Caledon-museum, waar hulle prente uitgestal word, by te woon. Die geleentheid vind op 9 September plaas. Julle maak ons trots!

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *