Uncategorised
TENNIS
Die HSB tennisspelers het aan die Gerrie Berner Toernooi deelgeneem.
Uitslae:
vs. Bellville 6 elk
vs. Stellenbosch verloor 2-10
vs. Upington verloor in punte, maar wen 7-5 in wedstryde
vs. DF Malan verloor 1-11
vs. Hugenote wen 9-3
Mooi so, BD’s!

