KRIEKET

Vier kranige BD-krieketspelers is in Boland Premier League spanne opgeneem. Hierdie formaat is soos die Indiese Premier League (IPL) met ses streke wat in die Boland teen mekaar deelneem. Kiethon Arries is in die seuns o/17-span opgeneem. Anelmari van Niekerk (kaptein), Junicke Newman en Fayannette Kruger is in die dogters o/19-span opgeneem. Die toernooi begin op 16 September en strek oor vier naweke. Baie geluk, BD’s! Hou ons naam hoog.

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *