Ons o/19-, o/15- en o/14-netbalspanne neem tans aan die Paarl Gimnasium Netbalfees deel. Sterkte met die drie dae se netbal, meisies.
Monthly Archives: April 2024
Charlie Hofmeyr Hockey Festival took place from 20 – 23 March 2024. Die toer na Ceres was ‘n baie goeie voorbereiding vir die seisoen. Ons het elke dag wedstryde gespeel en afrigting ontvang deur ECHS (Elsie Coetser Hockey School) se top afrigters. Ons het tuisgegaan in Charlie Hofmeyr se twee koshuise en was heerlik bederf. […]
Mr William Matthys retires after 37 years in education. He leaves a huge void in the BD family. He was the BD’s deputy head and head of discipline for 18 years. Over the years, he left deep traces in the hearts of both his learners and colleagues. Whether it was as head of rugby or […]
Sterkte aan elke BD wat aan die Nationals by Generations in Somerset-Wes deelneem. Geniet elke oomblik!
Sterkte aan ons o/19A-rugbyspan wat na Oakdale toer. Sterkte met die wedstryde. Geniet elke oomblik!
Sterkte aan hierdie groep hokkiespelers wat na Ceres toer. Sterkte met die wedstryde. Geniet elke oomblik!
Op 14 Maart het die BD’s internasionale Pi-dag gevier. Die personeel was in swart en wit getooi. Wiskunde is eenvoudig. Jy moet die regte metode gebruik. Dis reg of weg. Daarna het die personeel pouse aan hoenderpastei gesmul. ‘n Kompetisie is vir die leerders geloods. Leerders kon aanlyn aan ‘n 6-vraagkompetisie deelneem. Matt Fortuin, gr. […]
Well done to our BD Boland athletes that did exceptionally well at the Western Cape Championships. Their results are: 🏃♂️Leighton Ahrends 5de in HS So’17 1.85 🏃♂️Aiden Payne 5de in 3000m So’17 9:25.43 🏃♂️Miguyel Johnsen 6de 110mH So’19 16.16 🏃♂️Naide April 8ste So’19 11.21 🏃♂️Alicia Mukaratirwa was 3de in haar uitdun vir Do’15 62.28 We […]
The following learners qualify for the second round of the Old Mutual SA Maths Olympiad: Gr 9 Jessica Flack Malienke van Wyk Dirk Neethling Gr 11 Willem Strauss Gr 12 Jacques Harmse Nitesh Nariandas Deon Harmse The second round of the Olympiad will take place on the 9th of May at the school. All of […]
As the first term draws to a close, we would like to congratulate the Top 10 learners from grades 8 – 12. You have shown us that hard work and drive does indeed pay off. Well done to all of these learners!