Adjunkhoof / Vice Principal
Author Archives: Estelle Genis
Met nog een week van die vakansie oor, moet die BD’s amper vir die besige derde kwartaal gereed maak.
Happy birthday to Mr. Donald Cook who has a birthday today. May God bless you!
Somé Louw en Madelein Engel het die Wes-Kaap by die Telkom Netball Challenge by Hoërskool Waterkloof vanaf 24-28 Junie verteenwoordig. Hulle het vir die o/18 Willows gespeel. Juffrou Odendaal was ook die afrigter van hierdie span. Hulle het ‘n harde netbalweek agter die rug en het 3 tot 4 wedstryde per dag gespeel. Somé het […]
Ons is ongelooflik trots op nóg ‘n netbalster! Junicke Newman het die Wes-Kaap by die Telkom Netball Challenge by Hoërskool Waterkloof vanaf 24-28 Junie verteenwoordig. Junicke het vir die o/17 Cedars gespeel. Hulle het ‘n ongelooflike netbalweek beleef en in die o/17-finaal teen die Dolphins van Kwa-Zulu Natal te staan gekom. Die Cedars wen die […]
Die wenners
Formele drag
Temadrag: Trek aan soos die eerste letter van jou naam
Baie dankie aan Sonja van Zyl Photography vir die pragtige foto’s vfOan ons spogaand. Antoinette Weddings & Events
Veels geluk aan juffrou Larissa Lombard wat vandag verjaar. May God bless you!










