Author Archives: Estelle Genis

OOV-DANS

Dankie aan almal wat die ”Back to the 80’s” fondsinsamelingsdans bygewoon het wat deur Hoërskool Bredasdorp se OOV gereël is! Dit was ʼn opwindende aand 💃🏻🕺🏼 van lag, dans, 80’s musiek en ontspanning🎉. ʼn Groot dank aan ons borge: @Mojo’s Bistro, Bar & Events @Agulhas Ocean House @Build It Bredasdorp @Adoons Spens @BP Kwik ʼn […]

NETBAL: WES-KAAP INTERDISTRIKTE

Baie geluk aan die volgende BD-netbalspelers wat vir die Overbergspan gekies is om vanaf 3-6 Julie, in Riversdal, aan die Wes-Kaap Interdistrikte netbaltoernooi deel te neem: o.14: Melissa Saayman, Lindze Diedericks o.15: Zani Neethling, Nanicke Odendaal, Melo Dlamini, Nina Terblanche, Avela Ncolo o.16: Kiara Stevens, Mia Swart o.17: Mieke Saayman o.18: Anja Geyer Ons is […]

WKOD-BESOEK

Amptenare van die Nasionale Onderwysdepartement (DBE), Wes-Kaap Onderwysdepartement (WKOD) en die Overberg Onderwysdistrik (OED) het ons skool op Woensdag, 22 Mei, besoek. Hulle is baie beïndruk met die BD’s se uitstekende Robotika-prestasies. Op foto agter vlnr: Mnre W Hendricks (OED), J Freese (WKOD), D Jones (DBE), G M Retief (skoolhoof), Me J Bridgeman, Mnr Donald […]

HSB DANKBAAR VIR SONPANELE

Ons is baie opgewonde en dankbaar oor die nuwe sonkragstelsel by die skool wat reeds vir twee weke funksioneel is. Baie dankie aan die beheerliggaamlede, dr Isaac Pretorius, mnre Antonie du Toit, Jaco Louw en mnr Müller Retief (skoolhoof) wat die afgelope twee jaar by die navorsing, voorbereidingswerk, administrasie en installering van die sonpanele betrokke […]