Author Archives: Estelle Genis

NETBAL

Ons is ongelooflik trots op hierdie twee netbalsterre! Alicia Mukaratirwa (regs) en Nontle Xamlayo het die Wes-Kaap by die All Ages netbaltoernooi in Boksburg verteenwoordig. Dit was ‘n paar dae van goeie en uitdagende netbal. Albei spanne het slegs een wedstryd gedurende die week verloor en dit was in hul semi-finale wedstryde. Albei hierdie dogters […]

OVERBERG DISTRIKSMUNISIPALITEIT

Op 12 Junie is sommige van ons graad 11- en graad 12-leerders op uitnodiging na Overberg Distriksmunisipaliteit (ODM) genooi. Hulle is blootgestel aan funksies van ‘n munisipaliteit en kon ook insette lewer. Dankie aan ODM vir die inisiatief. Hierdeur kon sommige van ons leerders dalk nuwe loopbaankeuses maak en met nuwe oë na ‘n funksionele […]