Alexander Janse van Rensburg and Urlinn Henecke have been admitted to the provisional EPD rugby structure (Elite squads). Good luck with your exercises and further participation. Congratulations!
Category Archives: Uncategorised
Thank you very much Rola Ford Bredasdorp Rola Toyota Bredasdorp for your involvement at Bredasdorp High School
Thanks to selfless service, fine planning and the handling of respective role players, the BD’s now boast with their own hammer throwing cage on our territory. We are very grateful to Outeniqua High School who donated their hammer throw cage to HSB and Bredasdorp Trailors for transporting it. Thank you to Adelle Designs for the […]
Tydens die Cape Town Eisteddfod se jaarlikse prysuitdeling is Malienke van Wyk (gr 9) vereer met nie minder as drie medaljes nie. Deelnemers is vir ‘n wye reeks genres vir hierdie eisteddfod, wat vanjaar hul 120ste bestaansjaar vier, beloon in hul onderskeie kategorieë. Beslis ‘n puik prestasie as in ag geneem moet word dat sy […]
Baie dankie Bredasdorp Trailers!
Malienke van Wyk (gr 9) het ‘n skitterende 98% behaal vir beide haar twee kortverhale, “Onvoorspelbare toekoms” en “Goue toekoms”, by die Nasionale Afrikaanse Ekspo wat jaarliks deur die FAK aangebied word. Ons is baie trots op dié uitsonderlike prestasie van hierdie jong skrywer.
Baie geluk aan die BD-span wat tweede in die Klein Skole-afdeling geëindig het. Uitslae wat punte getel het: Aiden Payne Christelize Kotze 3de 800m 2:03.71 6de HS 1.45 6de 1500m 4:23.51 Alicia Mukaratirwa Jaco Henning 4de 100m 12.94 7de GS 13.05 4de 200m 27.26 7de DG 41.30 4de 400m 1:03.74 Luan Coetzee Urlinn Henecke 8ste […]
Ons is baie trots op die volgende BD’s wat aan die landswye ATKV Afrikaans Olimpiade vir Juniors deelgeneem en puik presteer het. Dis ‘n nasionale kompetisie en om onder die Top 100 in Suid-Afrika te eindig, is beslis ‘n besondere prestasie. Baie geluk! Huistaal Marli van Zyl (gr 8 – 78%) – 6de in Wes-Kaap, […]
Baie geluk aan die 0.19-dogterskrieketspan, julle maak ons trots! Die BD’S het die loot gewen en besluit om eerste veldwerk te doen. Curro het 78/6 in 20 beurte aangeteken. Junicke Newman was die beste BD-bouler – 2/6 (4 beurte) Tydens die BD’s se kolfbeurt het hul in die 18de beurt 79/8 aangeteken. Die BD’S wen […]
We are forever young A man who can tell a story. Always whistling and singing. A rugby coach of size. Home on the sports field. A loyal friend a nice colleague. Happy birthday, Legend! May the measurements fall for you in beautiful places.