Na ‘n uiters suksesvolle toernooi, is ons trots om die wenners in die onderskeie ouderdomsgroepe aan te kondig. Danksy die Rola-groep se borgskap en al die betrokkenes se harde werk en knap organisering, kon toeskouers netbal van hoogstaande gehalte geniet. Betrokkenheid van ons gemeenskap het weereens bygedra tot ‘n baie suksesvolle dag. Nogmaals dankie, Rola-groep! […]
Category Archives: Uncategorised
Baie geluk aan Christelize Kotze(gr9) wat gekies is vir die O.16 Cape Winelands Branderplankspan. Sy neem op 22 en 23 Maart aan die Cape Interprovincial Championship in Muizenberg deel. Die BD’s is trots op hierdie veelsydige jong sportvrou
We are extremely proud of all the BD-ballerinas who competed at the Western Cape Calma Dance Competition in Hermanus on 15 March 2025. They are all dancers of the Linda Booyse School of Ballet. Their excellent results are the result of dedication and hard work. Medal Winners:: • Kirsten van Coppenhagen (gr 8): silver + […]
Ons is baie dankbaar vir die Rola-groep se betrokkenheid by ons skool se netbal. Mnr Thinus Engelbrecht en Stefan Geldenhuys van die Rola-groep het op 19 Maart tydens ‘n klere-oorhandigingseremonie die 0.19A-netbalklere aan die span oorhandig. Die 0.19A- Rolagroep netbalspan het Woensdag tydens hul “capping” seremonie hulle pragtige nuwe netbalklere in ontvangs geneem. Danksy die […]
SUPERSPAR Bredasdorp verwelkom al die skole wat deelneem met ‘n pragtig versierde kolwyntjie (cup cake). Deelnemende skole: HS Jan van Riebeeck, HS Porterville, HTS Drostdy, HS Swellendam, Worcester Gim, HS Piketberg en natuurlik die BD’s. Saam met SPAR wens ons die netbalspelers en afrigters sterkte toe met die toernooi. My SPAR
Donderdag, 20 & Vrydag, 21 Maart 2025 Indien jy top spelers in aksie wil sien, kom ondersteun gerus ons netbaldogters! Hartlike dank aan die Rola-groep vir hulle borgskap, Rola Toyota Bredasdorp Rola Ford Bredasdorp.
U/19 Bredasdorp beat Curro Langebaan, 22 -13. U/16 Bredasdorp lost against Hoërskool Charlie Hofmeyr, 38 – 10. U/15 Bredasdorp beat Curro Langebaan, 66 – 7. U/14 Bredasdorp lost against Langenhoven Gim, 47 – 14.
o/19Dogters vs Langenhoven Gim verloor 0-2 o/19 Seuns vs Langenhoven Gim verloor 0-2 o/16-Dogters vs Swellendam 0-0 o/16 Seuns vs Montagu verloor 2-0
o/19A Netbal-Uitslae: 💙 Wedstryd 1 vs Montana 🏐 Wen 10-7 💛 Speler van die wedstryd: Mia Swart 💙 Wedstryd 2 vs Swellendam 🏐 Wen 8-7 💛 Speler van die wedstryd: Junicke Newman 💙 Wedstryd 3 vs Langenhoven Gim (Oudtshoorn) 🏐 Wen 13-9 💛 Speler van die wedstryd: Zani Neethling o/16A Netbal-Uitslae: 💙 Game 1 vs […]
Mnr van Niekerk het 17 Maart 2025 verjaar.










