Baie geluk aan v.l.n.r. Fortune Goni (O.16), Harold de Wet (O.18) en Naidé April (O.18) wat vir die Bolandspan gekies is en reeds voorbereidingswedstryde teen WP gespeel het. Ons is trots op hierdie drie manne en dit is voorwaar ‘n groot prestasie!
Author Archives: Estelle Genis
Wen ‘n GROOT prys met ons volgende fondsinsamelingsprojek vir ons 5-a-side Astro
Baie seën!
ATTENTION ALL LEARNERS! Sign up for an epic battle!! 🎤
Die hokkieseuns het op 21 Mei teen Curro Hermanus op Hermanus gespeel. Die BD’s het baie goed op die astro gevaar! 0/16’s speel gelykop 1-1 Doel: Thomas Fourie 0/18’s wen 4 – 1 Doele: Lohan Olkers, Zandré Le Sueur en Joshua Swart (2). Baie geluk, manne!
Die BD’s het hul laaste sportdag van die kwartaal gehad. Geluk aan die rugbyspanne wat almal oortuigend gewen het! Dankie aan elke ouer en ondersteuner wat gedurende hierdie kwartaal die wedstryde bygewoon het en sodoende jul ondersteuning gewys het.
The BD headboy, Janco Fourie and headgirl, Zoë Louw attended the memorial service for fallen veterans at the Airforce Base Overberg today.
Minke Terblanche, gr. 9, en ‘n leerder van Albert Myburgh Senior Sekondêr (Elicia Moos), was die wenners van die ATKV Suidpunt se Toor met Woorde-bufferplakkerkompetisie met haar slagspreuk: “Vir my is Afrikaans hart en huis”. Mnr Martin Swart, ‘n plaaslike beroepspottebakker, het elke wenner se slagspreuk op ‘n kleimuurbord, wat hy uit plaaslike klei gemaak […]
Lekker om ‘n BD te wees! Voorreg!! 🙌 *HSB vs HS Bonnievale netbal & rugby *HSB vs HS Hermanus hokkie
Baie welkom aan me Christine Schreuder wat sopas by ons aangesluit het. Sy is aangestel in die Engels/LO-pos in me Schoeman (wat bedank het) se plek.








