Hoërskool Bredasdorp is baie trots op die matrieks van 2021 wat uitstekend in die NSS-eksamen presteer het. 99% slaagsyfer 3 A-gemiddeldes: 1. George de Kock – Gemiddeld: 87,83% 8A’s: Afr HT (85%), Eng FAL (85%), Wiskunde (85%), Besigheidstudies (94%), IT (86%), FW (86%), Rekeningkunde (92%), LO (85%) 2. Marnél Retief – Gemiddeld: 85,17% 6 A’s: […]
Author Archives: Estelle Genis
Bazola Stofile in Grade 12 is being featured in the 47th version of PPMC Magazine South Africa. We are so proud of you!
Ons spring sommer spoedig met Kleure-atletiek weg. Alle ouers is welkom om Donderdag en Vrydag by te woon. Program vir Donderdag is items 1-33 Program vir Vrydag is items 34-115
Ons verwelkom 2022 met ope arms! Let’s go and BE THE CHANGE! 🐝
Baie geluk met jou verjaarsdag, Dolf. Baie seën!
Die afgelope naweek het die BD’s aan ‘n tweekampbyeenkoms op Malmesbury deelgeneem. Elza de Kock, Anna Pretorius, Janco Fourie en Minke Terblanche (nie op foto nie) kwalifiseer om Boland op 5 Februarie by ‘n interprovinsiale byeenkoms op Oudtshoorn te verteenwoordig.
Baie geluk aan Juffrou van Wyk met haar verjaarsdag. Baie seën!
Ons verwelkom die volgende aanstellings as deel van Hoërskool Bredasdorp se personeel. Mag julle diep spore trap.







