Suzanne verower 3 goue en 1 silwer medaljes. Elza verower 1 silwer en 2 brons medaljes en Alexander verower 2 goue medaljes.
Author Archives: Estelle Genis
‘n Paar atlete het aan die Stellenberg atletiekbyeenkoms deelgeneem. Dit is goeie voorbereiding vir die Interskole wat op 5 Februarie plaasvind. We are proud of our athletes who received medals and a few personal bests!
PhD recipient in the Department of Civil Engineering, impressed international industry stakeholders with his work in 3D printed concrete. Dr Gerius Moelich worked on improving the resilience of 3D printed concrete when it is printed in adverse drying conditions. His work culminated in proposing test protocols, mitigation measures and a model, all to reduce plastic […]
Jacqueline Schoeman (née Leuvennink) matriculated (head girl) in 2008 and has since received three degrees, deciding to specialize in the field of AAC after ending top of her class in speech-language therapy. Augmentative and Alternative Communication (AAC) refers to a field of research, clinical, and educational practice aimed at assisting individuals with severe communication disabilities […]
Lulah Killingbeck, gr 9B, competed in the WFEA (World Federation of Equestrian Archery) World Rankings on 11 & 12 December and achieved 3rd place in South Africa with 83.18 points. Her points placed her number 41st in the world in her age group of under 16 girls and boys for which she received a medal. […]
Hoërskool Bredasdorp se Onderwaterhokkiespelers het vandag in ‘n warm Stellenbosch aan Boland proewe deelgeneem. Die proewe was onderskeidelik vir die 0/15 en 0/19 seuns- en dogterspanne.
HSB se 0/19 Krieketspan het in ‘n warm Ceres teen Charlie Hofmeyr gespeel. BD’s haal Charlies vir 119 lopies uit, maar kon ongelukkig net 94 lopies aanteken en verloor die wedstryd met 25 lopies. Roualdo Willemse is as die speler van die wedstryd aangewys met 6 paaltjies in 10 beurte en teken self 26 lopies […]
HSB se tennis het vandag hul seisoen met vriendskaplike wedstryde teen Charlie Hofmeyr afgeskop. Daar is na die tyd gebraai en die Charlies kon gaan swem voor hulle moes terugry. HSB1 & 2 het teen Charlie Hofmeyr 2 & 3 gespeel. Die BD’s het 17 – 7 gewen.
Baie geluk met Meneer Smit se verjaarsdag. Baie seën!









