Author Archives: Estelle Genis

Uitslae: Overberg Agri / Overberg Wealth & Risk Management T4J Dubbelstoernooi 2022

Chris Botha Afdeling: 1. Swartland 2. Bredasdorp 3. Strand 4. Nico Malan 5. Pearson 6. Augsburg Andre Agassi Afdeling: 1. Durbanville 2. Parel Vallei 3. Dirkie Uys 4. Volkskool 5. Langenhoven Gimnasium 6. Bellville HSB se span op die foto was: Agter (v.l.n.r): Lohann Fourie, AJ Basson, Janru Retief, Juan Ferreira, Thomas Fourie. Voor (v.l.n.r.): […]

KRIEKET: 0/15 uitslag op 17 Februarie

Die BD’s het kragte in ‘n T20-wedstryd teen HS Hermanus gemeet. Die BD’s het eerste gekolf. Na ‘n paar vinnige paaltjies het Rieghard Roos (19 lopies) en Alexander Janse van Rensburg (15 lopies) die kolfbeurt weer op koers gekry met ‘n uitstekende vennootskap. Jawon Gabriels (12 lopies) het die laaste boulbeurte geanker en die BD’s […]

KRIEKETVERSLAG: HSB vs HTS Bellville

BD’s kolf eerste en teken 112 lopies in 36 boulbeurte aan. HTS Bellville teken 113/9 aan. HTS Bellville wen dus met 1 paaltjie. Beste kolwers: Rualdo (29), Chadwill (16), Brian (12). Beste boulers: Brian (3-36-10), Rualdo (1-25-7), Chadwill (1-31-7.5), Rico (1-10-3.5). Dankie aan juf Olivier wat as tellinghouer opgetree het.